Alan:
Ek is inderdaad in SA - in Pretoria. Dis jammer dat julle nie hiernatoe kon trek nie. Dit is 'n wonderlike land. Daar is baie .303's nog hier.